Best Books Studiewerkgids: Droomdelwers

📖 Best Books Studiewerkgids: Droomdelwers

Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids: • ’n Opsomming van die verhaal. • ’n Bespreking van die basiese kenmerke van die roman, aan die hand van die teks. • Agtergrondinligting en annotasies. • Hoofstuk-vir-hoofstuk opsommings, vrae en assesseringstake, met plek vir leerders se antwoorde.

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
Серия
Best Books Studiewerkgids
ISBN
9781776070206