Bewys van liefde

📖 Bewys van liefde

’n Bekwame jong fisioterapeut sien hoe haar vriend se broer in selfbejammering verval en ’n kluisenaar raak na ’n ongeluk waarin hy verlam is. Sy besluit die enigste manier om hom uit sy neerslagtigheid te skok, is met ’n goeie dosis eerlikheid.

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
ISBN
9780798164870