Christine le Roux Omnibus 1

📖 Christine le Roux Omnibus 1

Die eerste omnibus met ’n nuwe omslag. In Die honger hart trou Julia en haar peetpa se plaasbestuurder om die plaas wat hulle geërf het te behou. In Deel van die pakket is Gita van Duinen die nuwe ambassadeur se persoonlike assistent. In Verskuilde liefde vind dr. Edmund Wiese uit dat sy broer se weduwee haar tweeling alleen probeer grootmaak.

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
ISBN
9780798153638