📖 Die Daniël-vas vir geestelike oorwinning
Kies, soos Daniël, geestelike voeding bó gemak en ervaar die seën van 'n beplande biddende vas. Die Daniël-vas help jou: * God ontmoet en aanbid * Doelgerig bid * Vas met 'n gebedsdoel, en * Spesifiek vir antwoorde bid Die Daniël-vas vir geestelike oorwinning bevat ook resepte en praktiese advies om die vas vir jou makliker te maak.
О книге
автор, издательство, серия- Издательство
- Ingram
- ISBN
- 9780796319258