Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien

📖 Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien

In professor Arnoldus Snol se woonstel bo die museum staan ’n kas wat ’n KOLOSSALE geheim bewaar . . . Professor Snol weet alles van die dinosourusse van Gondwanaland af, daarom neem Oupa vir Jannus en Kriek om hom te ontmoet en inligting te kry vir ’n skooltaak. Maar wat het van die professor geword? Weke se pos lê onoopgemaak voor sy deur en niemand het hom onlangs gesien nie. Watter ongelooflike avontuur sal die tweeling en hulle eksentrieke oupa nóg beleef?

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
Серия
Die dingesfabriek
ISBN
9780624073253