📖 Die Grysland-verblyf
Phillip besef algaande dat mense hom met agtervolg. Tot sy buurman het ’n vendetta teen hom, en daar is ’n reuk in sy woonstel wat hom telkens oorweldig . . . ’n Teer, onsentimentele novelle op die geleidelike aftakeling van ’n man wat ly aan skisofrenie. Deur die bekroonde skrywer van Die ryk van die rawe.
О книге
автор, издательство, серия- Издательство
- Ingram
- ISBN
- 9780795703515