Die ongebore uur

📖 Die ongebore uur

In Die ongebore uur het Inge Buchner, agterkleindogter van dr. Albert Meissner, een doel voor oë: om te sorg dat daar eendag weer ’n dokter met die van Meissner aan die hoof van die kliniek staan. Dis dié dat sy in haar tweede jaar medies besluit om Suid-Afrika te verlaat en haar studie in Duitsland voort te sit – aan die Universiteit van Hamburg, dáár waar die Meissners oorspronklik vandaan kom . . .

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
ISBN
9780624064084