Dolosse

📖 Dolosse

Dolosse is ʼn losser versameling verse, al is die “dolos”-motief in die betekenis van beskawingsreste of simbole van ʼn verlede en voortekens van ʼn dikwels somber en uitsiglose toekoms ʼn dominerende faktor in die bundel. Die verse het dikwels Europese reisindrukke of die wêreld van Franskraal as agtergrond, maar die basiese problematiek word gekonsentreer op die noodlotsgang van die Afrikanervolk, die ganse Westerse beskawing en die mens in sy aftakeling. – J C Kannemeyer

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
ISBN
9780624075998