Harry Griesel 2: Die spookplaag

📖 Harry Griesel 2: Die spookplaag

Daar is ’n spookplaag in die dorp! ’n Hele klomp kinders in Otto se skool word skielik deur spoke geterroriseer en die spook van ’n Spaanse bulvegter wil sommer by Otto en sy tante kom intrek. Maar drie huisspoke en ’n pratende vlermuis is reeds heeltemal genoeg – Otto het beslis nie nog ’n huismaat nodig nie. Waar kom al hierdie verlore siele vandaan? En hoe gaan hulle van hulle ontslae raak? Wanneer ’n vreemde man opdaag wat kamtig Anti-Spookspuitgoed verkoop, begin Otto vermoed iets stink – letterlik! Gelukkig het sy vriend Harry, die Grieselgryper, goeie kontakte aan die Oorkant.

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
Серия
Harry Griesel
ISBN
9780798175388