Hasukkah shel David

📖 Hasukkah shel David

Rivkah is weer swanger. Al het haar dokter nege jaar gelede gesê dit kan nooit weer nie. Terwyl die terreuraanvalle toeneem, wonder beide Marc en Rivkah: Is hierdie die tyd en die plek om nog ’n kind in die wêreld te bring? Nasies maak oorlog teen mekaar; daar is selfs oorlog tussen mense van dieselfde land. ’n Familietragedie ruk die Krige-gesin terug na die werklikheid toe. Soveel so dat Yoshi begin wonder waar HaShem dan is.

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
ISBN
9780796319975