Kuns-mis

📖 Kuns-mis

Kuns-mis (1964) is ʼn versameling “oorskietverse” wat “die kuns mis”, maar terselfdertyd bemesting is vir latere werk. Dit bevat gedigte wat satiries of hekelend kommentaar lewer op literêre en ander aktualiteite en waarin dikwels gebruik gemaak word van woordspelings, teleskoperings van verskillende woorde in mekaar, dubbelsinnighede en besondere tipografiese rangskikkings. – J C Kannemeyer

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
ISBN
9780798172554