Lamplig teen die seile

📖 Lamplig teen die seile

Kinnie Rigter, wat as weeskind grootgeword het, vergesel vir Rudolf Viljee en sy ma delwerye toe. Sy is jare al verlief op Rudolf, maar hy is haar niggie se kêrel. Kinnie ontmoet vir Sephton Butler, ʼn speelmaat uit haar kinderjare. Kan daar uit die harde delwerslewe ʼn sprokie groei?

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
ISBN
9780624074236