'n Kwessie van tegniek

📖 'n Kwessie van tegniek

Alicia het tydens haar onderhoud met die begaafde akteur André Rosner haar so vererg dat sy vir hom presies gesê het wat sy van hom dink voordat sy uitgestorm het. Nou bevind sy haar op ’n klein Karoodorpie as draaiboekskrywer van ’n filmspan. En André Rosner speel die hoofrol.

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
ISBN
9780798164863