'n Vonk van liefde

📖 'n Vonk van liefde

In ’n Vonk van liefde moet ’n swanger jong vrou ’n nuwe lewe aanpak ná haar man se dood. Sy kry ’n betrekking as bestuurder van ’n gastehuis in die Karoo waar die eienaar van die plaas hom onverwags ook ontferm oor haar persoonlike welsyn, veral ná die koms van die baba.

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
ISBN
9780798157865