Periandros van Korinthe: Skooluitgawe

📖 Periandros van Korinthe: Skooluitgawe

Die drama handel oor die lewe van die Griekse digter-staatsman Periandros (627-585 v.C.), die alleenheeser van Korinthe, wat sy groot droom probeer verwesenlik: om Korinthe ’n wêreldstad te maak. Dié skooluitgawe het ’n inleiding en verklarende aantekeninge.

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
ISBN
9780624068570