Saartjie se wedstryd (#23)

📖 Saartjie se wedstryd (#23)

Saartjie is kaptein van die netbalspan, maar moet nou kies tussen Anna en Magriet le Roux om in die span te speel. Almal plaas druk op haar en om alles te kroon, moet die span in een van die belangrikste wedstryde nóg speel.

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
Серия
Saartjie
ISBN
9780798154055