Salf vir jou seerkry

📖 Salf vir jou seerkry

Dit was ’n reënerige Kersdag. Die jong gesinnetjie was saam kerk toe, en ná die Kersete saam met die familie het hulle op die strand gaan stap. Die man met hul seuntjie op sy rug, die vrou en hul dogtertjie wat agter hulle aangehuppel kom.

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
ISBN
9780796315786