Skerwe van geluk

📖 Skerwe van geluk

De Wet Vermeulen se ouers is dankbaar toe sy aanneemsuster, Madie, ook ʼn pos in die stad aanvaar. Dan kan die twee tog na mekaar omsien. De Wet se modelmeisie stel hoë eise, terwyl Madie verlief raak op die geheimsinnige Theo Lendorf. In plaas van mekaar by te staan, raak De Wet en Madie toenemend van mekaar verwyder.

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
ISBN
9780624074212