Somer van die rooi robyn

📖 Somer van die rooi robyn

In Somer van die rooi robyn reis Nicole na die Kaap om daar by haar ouers aan te sluit. Haar avonture sluit in storms ter see, seerowers en ’n silwer robynhalssnoer wat ’n vloek dra. En dit is maar nog net die begin . . .

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
ISBN
9780624071181