📖 Speurder Kwaaikofski 7: Speurder teen speurder
Kwaaikofski het kompetisie: ’n ander speurder krap in sy slaai! Hierdie ou noem homself “Koning” en is heeltemal te groot vir sy skoene. Kwaaikofski kan dit beslis nie daar los nie – hierdie dorp is te klein vir albei van hulle. ’n Speurkompetisie sal bewys wie nou eintlik die speurkoning is!
О книге
автор, издательство, серия- Издательство
- Ingram
- Серия
- Speurder Kwaaikofski
- ISBN
- 9780798166522