Speurder Kwaaikofski 9: Die stinkstorie

📖 Speurder Kwaaikofski 9: Die stinkstorie

Bloot ’n roetine-ondersoek, dink Kwaaikofski wanneer Olga hom vra om ’n nuwe saak op te los. Elke oggend verdwyn daar koerante voor haar kiosk. Dit lyk eers nie na ’n uitdaging om die dief vas te trek nie, maar voordat Kwaaikofski weet wat hom tref, beland hy in ’n baie gevaarlike situasie. Alleen en verdwaal in ’n doolhof van donker tonnels, kry die speurder uiteindelik snuf in die neus.

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
Серия
Speurder Kwaaikofski
ISBN
9780798166584