Speurhond Willem en die seerowers

📖 Speurhond Willem en die seerowers

Adriaan se ma wen ’n reis op ’n passasierskip teen die Ooskus van Afrika op. Willem gaan saam – versteek in Adriaan se drasak. Toe seerowers die skip naby Madagaskar gyselaar neem is dit Willem wat tot die redding kom. Op die koop toe gaan soek Willem en Adriaan ‘n versteekte skat op die piepklein eilandjie, Tromelin.

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
Серия
Speurhond Willem
ISBN
9780624053767