Storms van die liefde

📖 Storms van die liefde

In Storms van die liefde ontvou ’n liefdesverhaal by Mosselbaai se groot olieboorprojek. Die tergende vraag ontstaan: waar sal Esbeth geluk vind – by Richard, haar vermiste man; by die charismatiese, ryk Gustav; of by De Wet, die verliefde diamantsmokkelaar?

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
ISBN
9780624071242