📖 Tafelberg Kort: Die enigma van Hendrik Verwoerd
Die lewe en politiek van Hendrik Verwoerd – met nuwe inligting gevind deur gerekende historikus Hermann Giliomee. 'n Insiggewende en deurdagte kyk na Verwoerd se beleide en keuses, en hoe hulle vandag nog Suid-Afrika beïnvloed. Hoe kon so 'n intelligente persoon vir so lank help om 'n onderdrukkende stelsel te handhaaf? Giliomee soek die antwoord.
О книге
автор, издательство, серия- Издательство
- Ingram
- Серия
- Tafelberg Kort/Tafelberg Short
- ISBN
- 9780624057130