Trompie Omnibus 6

📖 Trompie Omnibus 6

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word.

О книге

автор, издательство, серия
Издательство
Ingram
Серия
Trompie
ISBN
9780798176637